Sunday, 9 June 2013

Verhalende stuk

Sondag oggend die tweede Junie vroeg oggend het my ma my wakker gemaak. Ek was baie kwaad want ek hou van laat slaap. Toe se sy vir my ek moet my mooi aan trek want sy gaan vir my en my suster vir middagete uit neem. Maar dit was net die kaart. Ons het in kopies gaan doen, toe dit na twee uur kom se sy vir my sy gaan my na my gunstelling restaurant neem. Sy het my ge blindoek al die paat na die "restaurant" vir my was dit baie snaaks. Toe ons uit die kar klim vat sy my in 'n huis en almal skree surpriseeeeeeee!!!!!!!!!!! Ek skrik my mos dood. My vriende en familie het my 'n kombuis tee gegee. Ek stap in en begin huil en almal begin huil. Hulle het die likie "slipping through my fingers" gespeel dit was baie emotioneel. Toe vat hulle my kamer toe en trek my aan. Hulle vat aartappels en wortels en sit dit aan vir my ek was ge blindoek. Toe ek dit af hal skrik ek sooooo groot almal lag huule klaar. Ons het speleties gespeel en baie pret gehad :) :) :0

1 comment:

  1. Let asb. op die volgende:

    1. Sondagoggend - een woord
    2. vroegoggend - een woord
    3. ê vir sê (alt 136)
    4. uitneem - een woord
    5. kaart?
    6. inkopies - een woord
    7."toe dit na twee uur kom" - net na twee uur sê sy vir my...
    8.geblinddoek
    9."al die paat" - al die pad
    10. na die restaurant. Vir my was dit..
    11."vat sy my in 'n huis" - in 'n huis in
    12."Ek skrik my mos dood." - Ek het my morsdood geskrik
    13."likie" - liedjie
    14."gespeel dit was baie emotioneel" - gespeel en dit was baie emosioneel
    15. Hulle vat toe aartappels en ...
    16. Ek was nog steeds geblinddoek
    17."af hal" - afhaal
    18."sooooo groot almal lag huule klaar" - so groot dat almal baie lekker lag.
    19."speleties" - speletjies

    ReplyDelete