Sunday, 9 June 2013
Verhalende stuk
Sondag oggend die tweede Junie vroeg oggend het my ma my wakker gemaak. Ek was baie kwaad want ek hou van laat slaap. Toe se sy vir my ek moet my mooi aan trek want sy gaan vir my en my suster vir middagete uit neem. Maar dit was net die kaart. Ons het in kopies gaan doen, toe dit na twee uur kom se sy vir my sy gaan my na my gunstelling restaurant neem. Sy het my ge blindoek al die paat na die "restaurant" vir my was dit baie snaaks. Toe ons uit die kar klim vat sy my in 'n huis en almal skree surpriseeeeeeee!!!!!!!!!!! Ek skrik my mos dood. My vriende en familie het my 'n kombuis tee gegee. Ek stap in en begin huil en almal begin huil. Hulle het die likie "slipping through my fingers" gespeel dit was baie emotioneel. Toe vat hulle my kamer toe en trek my aan. Hulle vat aartappels en wortels en sit dit aan vir my ek was ge blindoek. Toe ek dit af hal skrik ek sooooo groot almal lag huule klaar. Ons het speleties gespeel en baie pret gehad :) :) :0
Subscribe to:
Comments (Atom)






